soniag - Skattebol jy kan my kom wys hoe om te melk, no problem, ek het nie groot geword op 'n plaas of 'n plot nie, maar het darem so nou en dan op een gekuier en ek het dit darem al geleer doen. Ons het 4 beeste, 20 skape, 1 perd, 3 ponies, 9 miniatuur berg bokke, 2 honde, klomp verskillende ganse en makoue, seker omtrent 100 eende, almal verskillende soorte, omtrent 10 poue en seker omtrent 20 hoenders (ook verskillende soorte soos kappokies en kaalnekkies etc). Daar was op een stadium 500+ hoenders maar dis 'n storie op sy eie. En dan het ons nog 'n skilpad ook gehad en O ja, hase, baie hase. So ja, ons het 'n klein dieretuintjie op ons plotjie gehad en ek hoop nie ons gaan weer so groot met alles nie. It's just to much. Die verantwoordelikheid is groot, kos en siektes ens. Jy kan nerens heen gaan nie want jy moet betyds terug wees vir kos gee en toemaak vanaand, nee dankie. It's toooooo much. Cheers SAKB.